Jongste oor Ysland-vulkaanDecember 20, 2023

‘n Yslandse kameraman Bjorn Stienbekk het met SkyNews gepraat oor die jongste in verband met die vulkaan se uitbarsting in die suidweste van die land. Daar was kommer oor infrastruktuur wat beskadig kan word, veral die kragstasie naby die die dorp Grindavik.