Skole in SA kom nie uniform-riglyne na nieJanuary 8, 2024
Die Suid-Afrikaanse Mededingingskommissie sê hy sal voortgaan om op te tree teen skole wat nie die land se riglyne vir skoolklere navolg nie. Die kommissie het in 2021 ʼn ooreenkoms bereik dat skole nie eksklusiewe transaksies met verskaffers sal aangaan nie. Baie skole in die land gee egter nie gehoor nie en die kommissie het reeds meer as 220 klagtes ontvang. Die kommissie se woordvoerder, Karabo Motaung, sê hulle ontvang steeds klagtes: