Kommer oor Mbalula wat sê hulle het vir Parlement geliegJanuary 8, 2024
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie en drukgroep vir maatskaplike geregtigheid NotInMyName is baie bekommerd oor die opmerkings van die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, in Mpumalanga waar hy openlik erken het dat korrupsie in die Parlement verdedig word. Mbalula het ter verdediging van die gewese president Jacob Zuma gesê hulle het die Parlement genader en ‘n ad hoc-komitee gesig en aangevoer die swembad was ‘n waterpoel om brande te blus. Die leier van NotInMyName, Siyabulela Jentile, sê Mbalula het ook gesê mense is hul loopbane kwyt as gevolg van die kwessie, maar dit was moeilik om leuens te verdedig: