Pluimpie vir Nampol oor die feestydJanuary 9, 2024

Kosmos 94.1 luisteraars loof die Namibiese polisie vir hul teenwoordigheid by padblokkades of hoofroetes regoor die feestyd. Die mag was veral teenwoordig in die sentrale en noordelike gebiede en het padreëls uiters goed afgedwing. Kosmos 94.1 nuus het met hoofinspekteur Rozario Coetzee van Nampol gesels wat op sy beurt sy eie dankbetuiging het.

Hy het ook die ongeluksstatistieke vir die periode 17 November en 1 Januarie bekend gemaak.