Warriors verloor 4-0 teen Bafana BafanaJanuary 22, 2024

Die Brave Warriors het ‘n skok nederlaag van 4-0 in hulle tweede Groep E-wedstryd by Afcon teen Bafana Bafana gely. Afrigter Collin Benjamin het met die media na die wedstryd gepraat en sê daar is nog hoop vir die span in die Afrika sokkerskouspel.