Vreedsame, respek vir Grondwet geloofFebruary 5, 2024
Die kenner oor Afrika-aangeleenthede professor Nixon Kariithi het Namibië geloof vir sy vreedsame, en onmiddellike oordrag van mag na die afsterwe van president Hage Geingob. In sy mening, toon dit ‘n volwasse demokrasie en respek vir die Grondwet.