Verlenging was genoodsaak as gevolg van Covid-gevalleJuly 15, 2021
Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula sê die verlenging van die maatreëls is nodig omdat daar geen wesenlik verandering in die bevestigde Covid-gevalle in die afgelope twee weke was nie.