Die mens moet altyd in beheer bly van kunsmatige intelligensieFebruary 14, 2024

Die sekretaris-generaal van die VN Antonio Guterres sê beleid moet daargestel word om te verseker dat kunsmatige intelligensie altyd onder die beheer van die mensdom bly.