Wêreld moet saamwerk vir klimaat-oplossingFebruary 14, 2024
Die Internasionale Energie-agentskap vra regerings om saam te werk om oplossings te vind vir die wêreld se grootste klimaatuitdagings. Minsters van Energie en die Klimaat wêreldwyd vergader in Parys, Frankryk, vir die agentskap se 2024-ministersvergadering. Die uitvoerende direkteur, Fatih Birol, sê kwessies sluit in die risiko’s vir energiesekuriteit rakende Rusland se inval in Oekraïne en internasionale pogings om aan die uitkoms van die COP28-konferensie oor klimaatverandering te voldoen: