Massabehuising: Waar’s die regering se aanspreeklikheid?February 14, 2024

‘n Herrie het losgebars oor die gebrek aan behuising in die hoofstad. Die aktivis Michael Amushelelo dreig dat daklose mense by ‘n onklaar ontwikkeling in Otjomuise Uitbreiding 10 gaan intrek. Die infrastruktuur vorm deel van die mislukte massabehuising-program van voormalige president Hifikepunye Pohamba. Kosmos 94.1 Nuus het met politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, gepraat.

Die lynministerie sê hy stel nou kontrakteurs aan wat die noodsaaklike dienste by die ontwikkeling, wat reeds in 2017 oorhandig moes word, aan.