Meer moet bestee word op grondslagonderwysFebruary 14, 2024

Die Afrika-unie het die jaar 2024 onderwys se tema as Voed ‘n Afrikaan gepas op vir die 21ste eeu. In die verband is grondslagonderwys uitgelig as ‘n prioriteit. Plaaslik is skoolgereedheid en die vaslê van die broodnodige grondslag ‘n uitdaging. Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, sê meer moet bestee word.