Nasionale begroting kom op 28 FebruarieFebruary 14, 2024
Die finansministerie het aangekondig dat die nasionale begroting op Woensdag, 28 Februarie vrygestel sal word. Die finansminister, Ipumbu Shiimi, sal die begroting daardie dag in die Nasionale Vergadering ter tafel lê.