Begroting kom einde van die maandFebruary 15, 2024

Die finansministerie het aangekondig dat die nasionale begroting op Woensdag, 28 Februarie ter tafel gelê sal word. Finansminister Ipumbu Shiimi sê hy sal ook verlof vra om ‘n wetsontwerp in te dien oor die fondse wat die staat benodig.