Rekord-gevalle van anti-Semitisme in BrittanjeFebruary 15, 2024

Daar is groot kommer oor die uiters hoë voorkoms van anti-Semitisme in Brittanje. Daar is in 2023 ‘n rekord-getal gevalle aangemeld wat skerp toegeneem het na 7 Oktober. Dave Rich van die liefdadigheidsorganisasie, die Community Security Trust, sê elke keer as Israel oorlog voer, gaan dit so.