Ekonomiese toestande lyk beter: ShiimiFebruary 28, 2024

Die finansminister, Ipumbu Shiimi is tans besig om sy begrotingsrede in die Nasionale Vergadering te lewer. Hy maak melding van die verbeterde ekonomiese toestande en sê die 2024-25 begroting is in ‘n beter ekonomiese omgewing ontwikkel. Hy voorspel groei van 4 persent vanjaar.