Haufiku sê radioaktiewe materiaal is gevaarlikFebruary 29, 2024

Inwoners van Swakopmund verwerp planne vir ‘n voorgestelde bergplek vir radioaktiewe materiaal in die kusdorp se nywerheidsgebied. Die inwoners is besorg oor gesondheids- en omgewingsrisiko’s. Die voormalige gesondheidsminister, Bernard Haufiku, sê daar is ‘n langtermyn gevaar vir die mensdom en die omgewing: