Alan hou indaba op LüderitzMarch 12, 2024

Plaaslike owerhede, onder die beheerliggaam Alan, is tans besig met ‘n indaba op Lüderitz. Daar is 57 plaaslike owerhede, lede van die sentrale regering, privaatsektor en meer wat die indaba bywoon. Ekonomiese ontwikkeling op plaaslike vlak word bespreek. Die indaba is deur die lynminister Erastus Uutoni geopen.