Copps-patrollie beleef wilde WindhoekMarch 23, 2024
Aanranding, dronkenskap en ‘n inbraak. Die Copps-span op patrollie met die Windhoek polisie het ‘n taamlike wilde aand beleef waarin selfs ‘n Paramedikus in die gesig geslaan is.