Hulp aan Oekraïne is uiters belangrik – NavoApril 30, 2024

Die sekretaris-generaal van Navo Jens Stoltenberg sê die wapens wat die VSA aan die Oekraïne stuur is bemoedigend. Hy sê sou die land nie die nodige ondersteuning ontvang nie kan dit ernstige gevolge hê. Hy sê hulp kom ook vanaf Europa.