Ten minste een groenskema presteerMay 7, 2024

Die Shadikongoro-groenskema het 7 miljoen Namibiese dollar in die afgelope oesseisoen verdien waarvan ongeveer die helfte suiwer wins is. Ndiyakupi Nghituwamata, uitvoerende direkteur in die landbouministerie is op ‘n kort besoek in die gebied.