Repokoers onveranderd, soos verwagJune 19, 2024
Die Monetêre Beleidskomitee van die sentrale bank het die repokoers onveranderd gelaat op 7,75 persent. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak en die redes daarvoor so uiteengesit.