Breyton gesels oor Bokke se Ierse kragmetingJuly 4, 2024
Dit sal ‘n volledige spanpoging verg om Ierland Saterdag op Loftus Versfeld in Pretoria te klop. Ierland het sy laaste drie wedstryde teen Suid-Afrika gewen. Kosmos 94.1 Nuus het met Breyton Paulse ‘n voormalige Springbok oor die wedstryd gepraat.