Reaksie op Unam wat kursusse aanpas volgens werksmarkJuly 5, 2024

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat Unam sy inname van onderwysstudente verminder om die ooraanbod van onderwysgegradueerdes in die arbeidsmark aan te spreek. Jeug-aktivis Simon Amunime sê dis beide goed, maar ook sleg.