AfriForum sê die wêreld neem kennis van SAJuly 14, 2024
Afriforum en verteenwoordigers van die Afrikanerstigting is besig met ‘n wêreldtoer om meningsvormers, politici en organisasies te ontmoet wat belangstel in die huidige stand van sake in Suid-Afrika. Hulle bepaal hoe minderheidsgroepe, soos die Afrikaners, op omstandighede reageer. Ernst van Zyl van Afriforum sê tien jaar gelede het mense wat hulle in die buiteland ontmoet het, bitter min van Suid-Afrika se krisis geweet maar nou is dit anders…