Shell het sukses met vervanging van verlore Russiese aardgasJuly 14, 2024

Shell het die volume van vloeibare aardgas vervang wat hy verloor het nadat hy Rusland in 2022 verlaat het na daardie land se inval in die Oekraïne. Die nuwe projekte in die Verenigde Arabiese Emirate en Trinidad en Tobago en die verkryging van ‘n groot handelsportefeulje het Shell halfpad daar om sy teiken te bereik om aardgas-volumes met tot 20 miljoen metrieke ton per jaar tussen 2023 en 2030 te verhoog.