So lyk jou temperature die weekJuly 15, 2024
Die koue blyk om voort te duur maar, die patroon vestig nou mooi. Volgens die Windhoek weerkantoor, word toestande teen die middel van die week weer warmer maar, koel weer af na die naweek se kant toe. ‘n Sewende kouefront het Sondag die Wes-Kaap getref. Odillo Kgobetsi van die diens het meer.