Veediefstal in Kavango-Oos onder beheer, sê goewerneurJuly 22, 2024
Berigte word uit verskeie streke ontvang dat veediefstal toeneem te midde van die droogte. Erginus Endjala, die goewerneur van die Omusati-streek, beweer Angolese burgers steel vee uit die noordelike streke. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Bonifatius Wakudumo, goewerneur van die Kavango-Oos-streek, oor die situasie daar.