Jacques Burger moedig Welwitschias aan met derde-plek wedstrydJuly 28, 2024
Namibiese rugbylegende Jacques Burger het die Welwitschias voorspoed toegewens vir hulle derde plek wedstryd wat oor ‘n uur in Kampala, Uganda tene Kenia by die Rugby Afrika-beker afskop. Dit is die eerste keer in 12 jaar wat Namibië of Kenia nie in die eindstryd is nie.