Afpersingsmafia, wat veral oumense teiken, moet aangespreek wordAugust 29, 2024

Die African Transformation Movement vra meer gemeenskapsbetrokkenheid teen die toenemende bedreiging van die afpersingsmafia. Volgens die party word pensioenarisse al hoe meer deur die misdaadnetwerke geteiken, met dreigemente, geweld en finansiële uitbuiting. Die woordvoerder van die ATM Zama Ntshona moedig die regering en wetstoepassingsagentskappe aan om gespesialiseerde taakmagte aan te stel om die netwerke af te takel en kwesbare burgers te beskerm: