Trump sal ‘woke’ generaals afdank, ‘weermag kan nie woke wees nie’August 30, 2024
Aanmerkings deur die Republikeinse presidentskandiaat Donald Trump lok gereeld reaksie uit maar spesifiek wanneer hy praat oor die weermag. Hy het in ‘n onderhoud met Fox News bevestig dat progressiewe generaals in die weermag, wat as ‘woke’ beskryf word, almal afgedank sal word wanneer hy die Withuis betree. Luister self.