Ses Hamas-leiers in VSA aangekla vir 7 OktoberSeptember 4, 2024
Amerika het die Hamas-leier, Yahya Sinwar, en vyf ander aangekla weens hul rol in die beplanning, ondersteuning en uitvoering van die aanval verlede jaar op 7 Oktober in die suide van Israel. Een-duisend-200 mense waaronder 40 Amerikaners is in die aanval dood en 251 mense is gyselaar geneem. Meer as 40 000 mense is tydens Israel se militêre veldtog in Gaza dood. Amerika se prokureur-generaal, Merrick Garland, sê hulle ondersoek elkeen van Hamas se grusame moorde op Amerikaners as ʼn terreurdaad: