Keetmans lê reëls neer vir straatpaaladvertensiesOctober 13, 2024
Die Keetmanshoop-munisipaliteit het die regulasies vir straatpaaladvertensies deur politieke partye vrygestel. Die raad doen ‘n beroep op alle politieke partye om by die riglyne te hou om ernstige gevolge te vermy. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Monica Imene, die munisipaliteit se skakelbeampte, wat meer inligting gee.