GBV: Fokus van bekamping moet verskuifNovember 25, 2024

Die 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld begin vandag en duur tot 10 Desember. Dit is ‘n globale veldtog wat lig op geslagsgeweld werp. Namibië het reuse-uitdagings in die verband maar, aktivis Ethne Mudge sê die fokus in die bekamping daarvan, moet verskuif.