Bulle reg vir Connacht in ysige IerlandNovember 29, 2024

Willem Strauss, die president van die Bulle, sê die span is gereed vir hul Rugbykampioenskap-wedstryd teen Connacht, in ‘n ysige Ierland. Luister self.