Skietery, huisrowe hou Copps 94.1 besigNovember 30, 2024

Copps 94.1 was gisteraand besonder bedrywig in die hoofstad, met ‘n tragiese skietvoorval en twee huisroof-gevalle. Francois Lottering was saam met polisie reserviste aan diens en het al die besonderhede.