NNN sê dienslewering is top-prioriteitDecember 13, 2024

Die verkose president Netumbo Nandi-Ndaitwah het Swapo se sentrale komitee toegespreek en sê dienslewering moet die fokus wees. Sy sê ‘n oorwinning sonder dienslewering is selfmoord vir ‘n party.

Die party sal môre ‘n werkswinkel hou om die implementering van sy manifes te beplan.