Cosatu juig oor uitgebreide Agoa-voordeleDecember 28, 2024

Cosatu verwelkom die Amerikaanse administrasie se uitbreiding van voordele in die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, of Agoa, vir Suid-Afrikaanse uitvoere. Matthew Parks van Cosatu sê die federasie verwelkom ook die Amerikaanse Kongres se beëindiging van ‘n wetsontwerp wat daarop gemik is om betrekkinge tussen die VSA en Suid-Afrika, insluitend sy lidmaatskap van Agoa, te hersien en moontlik af te gradeer. Hy sê dit bied sekerheid aan belangrike Suid-Afrikaanse uitvoerbedrywe en bemoedig die betrokke werkers.


One thought on “Cosatu juig oor uitgebreide Agoa-voordele

  1. Loveloren is a versatile brand offering a range of products including lingerie, swimwear, activewear, accessories, and clothing. Known for its attention to detail, quality materials, and stylish designs, Loveloren caters to individuals seeking fashion-forward and comfortable options for various occasions. Whether it’s intimates for everyday wear, chic swimwear for lounging by the pool, trendy activewear for workouts, or stylish accessories to complete any outfit, Loveloren aims to provide customers with a diverse selection to suit their personal style preferences.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *