Nuwe Windhoek burgemeester ‘sal vir alle inwoners werk’January 21, 2025

Na drie vorige mislukte probeerslae het die Stad Windhoek se raadslede vergader om nuwe ampsdraers te verkies. Die nuwe burgemeester is Ndeshihafela Larandja van die IPC en Carolina Claudia Clemencia Hanases van die PDM is verkies as onder-burgemeester. Burgemeester Narandja sê in haar eerste toespraak sy sal vir al die Stad se inwoners werk.


One thought on “Nuwe Windhoek burgemeester ‘sal vir alle inwoners werk’

  1. The new mayor is Ndeshihafela Larandja of the IPC and Carolina Claudia Clemencia Hanases of the PDM was elected as deputy mayor. Mayor Narandja says in her first speech that she will work for all the City’s residents.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *