Meer as een front kom die week aan, dit gaan koud wordJuly 2, 2025
Daar is meer as net vandag se kouestelsel wat Suider-Afrika tref. Die buurland sal uiters koud wees met sneeu wat tot in Johannesburg voorspel word. Die weerkenner Johan van den Berg sê dit gaan plaaslik ook in beduidende impak hê.