FIC ontdek dermiljoene se vermeende geldwasseryJuly 9, 2025

Die Finansiële Intelligensiesentrum het die afgelope jaar byna 100 miljoen Namibiese dollar in verdagte transaksies geïdentifiseer, wat tot verskeie kriminele ondersoeke gelei het. Die sentrum se direkteur Bryan Eiseb 96,9 miljoen dollar wat verdag voorgekom het, is bevries.