Miljoene liters riool daagliks in Sand- en Bloedrivier gestortJuly 10, 2025

Die DA vra onmiddellike ingryping by die Polokwane-munisipaliteit se voortslepende storting van onbehandelde riool in die Sand- en Bloedrivier. Dit word veroorsaak deur die munisipale waterbehandelingsaanleg se vervalle infrastruktuur. Johan Retters van die DA sê ondersoeke het onthul meer as 70 megaliter onwettige riool word daagliks in die riviere gestort: