The Young and the Restless kry meeste benoemings vir Daytime Emmy’sJuly 10, 2025

Onthou jy die?

Ja, dis The Young and the Restless! Dit is een van net drie benoemings in die kategorie vir beste dramareeks vir die 52ste Daytime Emmy’s. Die ander is General Hospital en Days of Our Lives. Vier van die ses benoemdes vir beste aktrise in ʼn sepie is van The Young and the Restless: Sharon Case, Eileen Davidson, Melissa Claire Egan en Michelle Stafford. Benoemings vir beste geselsprogram sluit in The Drew Barrymore Show, The View, en Live with Kelly and Mark.