Gasvryheidsvereniging verwelkom meer Walvis-Joburg-vlugteJuly 16, 2025

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat Airlink twee keer daagliks tussen Walvisbaai en Johannesburg vlieg. Die bykomende vlugte bied reisigers meer buigsaamheid tussen die Namibiese kus en die ekonomiese sentrum van Suid-Afrika, wat toerisme en sakereise ondersteun. Gitta Paetzold, hoof van die Namibiese Gasvryheidsvereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.