Ontleder sê oor kernkragaanleg, en kostes van N$106 miljardJuly 17, 2025

Reaksie word ontvang op Namibië wat gesprekke met die Internasionale Atoomenergie-agentskap begin het rakende ‘n uitvoerbaarheidstudie om ‘n kernkragsentrale te bou. Die regering oorweeg verskeie opsies, soos klein modulêre reaktore en grootskaalse aanlegte, teen ‘n koste van 106 miljard Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van die politieke kenner dr. Ndumba Kamwanyah.