NNN eis deursigtigheid van Shell rakende sy eksplorasieJuly 17, 2025
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Shell Namibia versoek om deursigtig te wees oor die vordering van sy olieprojek en verduidelik wanneer produksie sal begin. Shell het reeds meer as ‘n miljard Amerikaanse dollar in die land belê in die Oranje-bekken. Nandi-Ndaitwah het vergader met Shell se vise-president vir eksplorasie Eugene Okpere vergader.