Vergeet van Opul, kom ons kry eers die olie uitJuly 17, 2025
Namibië kan moontlik in die toekoms by die Organisasie van Petroleumuitvoerlande, bekend as Opul, aansluit. Opul se sekretaris-generaal, Haitham al-Ghais, sê die organisasie is in gesprek met verskeie Afrikalande oor moontlike lidmaatskap en Namibië is een van die lande wat potensiaal het. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Graham Hopwood, die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing. Hy sê ons moet eerder fokus op ander aspekte.