AU gee aandag aan werkloosheid in Namibië July 18, 2025
Die Afrika-unie se Afrika-eweknie-oorsigmeganisme het ‘n verslag oor werkloosheid in Namibië voltooi na streeksraadplegings, wat in die Khomas-streek geëindig het. Die voorsitter van die Khomas-streekraad, John Moonde, sê die verslag is daarop gemik om die regering te help om bestuur en dienslewering te verbeter. ‘n Landoorsigverslag oor ekonomiese bestuur en ontwikkeling is ook gefinaliseer. Moonde het meer.