Amerikaners wil weet oor EpsteinJuly 18, 2025

‘n Voormalige strateeg vir die Republikeinse Party, Matthew Bartlett glo nie die Epstein-sage gaan verdwyn nie. Hy sê die publiek, en ook president Donald Trump se binnekring wil weet en dat die onbekende Trump se gesag ondermyn. Hy sê daar is talle vrae…