NNN sê oor CAF-stadions vir NDP6July 22, 2025
En in plaaslike sportnuus het president Netumbo Nandi-Ndaitwah sport as een van die pilare van die sesde Nasionale Ontwikkelingsplan daargestel. Daar is verskeie projekte in die regering se visier, sowel as die bou van sogenaamde Konfederasie van Afrikasokker, of CAF-stadions en die opknapping van die Onafhanklikheidstadion na CAF-standaarde.