Plan vir toenemende, toksiese e-afvalJuly 23, 2025
Die kommunikasie owerheid, Cran, versterk sy pogings om veilige e-afvalverwydering in Namibië te bevorder. Die owerheid sê hy werk saam met die omgewingsministerie en Stad Windhoek in die verband. Jairus Kapenda, kommunikasiebestuurder by Cran het meer.